Saturday, August 14, 2010

nagnewel

En aan die ander kant van die bleekwit veld is die siloeët van 'n bliksem van 'n swaai.

Vir die moeë siel draai hy te hoog -
om te stop is is eens te maklik.
Met vrees reeds ingeboesem is dit nou te moeilik om weer op te klim.

al wat oorbly van 'n verspeelde kans is die draai in my maag - soos 'n kring aasvoëls in die bleekwit blou.

No comments:

Post a Comment