Daar's 'n plek waar ek wil wees,
sonder sondes, sonder vrees,
waar die son sak soos 'n muntstuk in 'n boemelaar se beursie,
terwyl vriende dans met messe in hulle hande.
Die onderste-bo koppie met sy voete in die hemel en hande in die hel

No comments:
Post a Comment